ONS
IS ’N KERK -
GEDREWE
DEUR DIE HEILIGE GEES.
[Terug na die grondwaarhede van ons geloof.]
Donderdag 13 Mei om 19:00
Hemelvaart
Hemelvaart
– Net ’n mooi storie?
Hand
1:9-11
Sondag
16 Mei om 18:30
1.
Ons is ’n kerk van die Woord. Die
Bybel is ons maatstaf en handleiding. Ons
neem dit ernstig.
Hand
2:1-42
Maandag
17 Mei om 19:00
2.
Ons is ’n kerk wat in verwondering op God se verrassings wag.
Hand
1:1-4, 14; 2:42-47; 4:24
![]()